WL van der Merwe gesels met René Bohnen oor sy debuutbundel, Doodmenslik, (Protea Boekhuis, 2018). Baie geluk met die verskyning van Doodmenslik, jou debuutbundel, Willie. Jy is geen nuweling op die gebied van publikasie nie, met verse reeds opgeneem in Nuwe Stemme, Groot Verseboek en ander bloemlesings. Gewis is jy hoegenaamd geen nuweling op…