Christo van der Westhuizen gesels met Marlies Taljard oor sy digbundel, Chrisalis Ek het `n afspraak om 1-uur vir koffie met Christo van der Westhuizen. In die luukse Boardwalk-kantoorkompleks wag ek in die raadsaal van BRAND et al, waarvan Christo die besturende direkteur is. Wanneer hy inkom, kyk ek na die boeke op die…