Bleek Berus kan nou elektronies afgelaai word, vir hartseer mense wat ver is, of depressiewes wat dalk sukkel om dit in ‘n winkel op te spoor.
Tag: One F Music
Andries Bezuidenhout. Bleek Berus: One F Music se mediaverklaring
Album: BLEEK BERUS Kunstenaar: ANDRIES BEZUIDENHOUT Label: ONE F MUSIC Release: Oktober 2009 One F Music kondig met genoegdoening die vrystelling van Andries Bezuidenhout se tweede solo-CD, Bleek Berus, aan. Andries is reeds bekend as een van die land se mees toonaangewende singer-songwriters. Bleek Berus bevat tien splinternuwe songs, waarvan die meeste deur Drikus Barnard…
Andries Bezuidenhout. Geraamtes in my kas
Paul Riekert sê die beste koffie kom van arm lande af. Ek weet nie van watter arme land die koffie kom wat hy my vanoggend ingegee het nie. My oë staan stokstyf en my hande bewe. Irma is ook pas terug uit Armenië. Sy het daar koffie gedrink wat haar die hele nag wakkergehou het….