‘n Bladsy uit die boek: “How to be an explorer of the world” deur Keri Smith Ek probeer ten minste een keer ʼn maand ‘n inskrywing doen vir Versindaba. Desember het gekom en gegaan. Oorspronklik wou ek ʼn inskrywing doen oor Claudette Schreuders en Michaelangelo, omdat ek behep was met Antjie Krog en die…
Tag: Ons Klyntji
Hannalie Taute. Binneblik se visblik
Met uitpeul oë en verwondering beskou hierdie viswyf die wêreld deur die kuberruimte en staar uit oor die stille waters. Waar sal haar opwinding vandaan kom? Deesdae bestaan haar opwinding uit die vangs van blaasoppies by die hawemuur saam met haar gesin. Nie dat sy kla nie! By die hawe sit sy en dink oor…