Ons witmuurlegplekwoninkie (of: Die praktiese nut van ‘n Boerneef-vers) Ek is allesbehalwe ‘n boer, maar dit was nog altyd my droom om ‘n plaas te hê – die spreekwoordelike “plaas in Afrika” vir hierdie Duitser wat homself in Suid-Afrika gevestig het. Die plaas moes gróót wees: vanaf my droomplaas se plaashuis se stoep…