Blomme vir Jamestown Marié Stander in gesprek met Louis Esterhuizen Marié Stander woon reeds die afgelope 10 jaar in die dorpie Jamestown buite Stellenbosch. As ʼn portret en figuratiewe kunstenares beeld sy mense van die dorpie uit wat haar pas kruis. Haar uitbeeldings is uiters simpatiek en empaties aangesien sy probeer om die…