Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: oop sirkel De Waal Venter

Digstring: Die wetenskaplike en die fee (De Waal Venter)

4 October 20173 October 2017 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig —————————————————– Die wetenskaplike en die fee . Voëls gaan tekere in die bome van die agtertuin waar die sosioloog met ’n vergrootglas ’n paar sandaaltjies bestudeer so groot soos druiwepitte. ’n Fee skiet deur ’n streep sonlig en land op die tafel naby die man se…

Read More

Resensie: oop sirkel (De Waal Venter)

26 September 20173 October 2017 By Versindaba

  Resensie : oop sirkel, deur De Waal Venter. (Naledi, 2017, ISBN: 978-0-928316-73-5, Formaat: Sagteband, 121pp.) Resensent: Bernard Odendaal (ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit)   In die vier dekades sedert De Waal Venter laas van hom laat hoor het as digter, het sy naam in hierdie verband slegs ietwat terloops voortgeleef as skepper van liefdesverse en…

Read More

Onderhoud met De Waal Venter (oop sirkel)

1 September 20174 September 2017 By Versindaba

Onderhoud tussen De Waal Venter en Louis Esterhuizen, oor Venter se nuwe bundel Oop sirkel wat onlangs by Naledi verskyn het.   De Waal, van harte geluk met hierdie publikasie. Jy het egter reeds in 1963 met Kiem gedebuteer en daarna het Pols (1975) verskyn. In 2010 het daar ʼn Engelse bundel, Entangling states of…

Read More

Nuwe publikasie: oop sirkel (De Waal Venter)

31 August 2017 By Marlise Joubert

Oop sirkel De Waal Venter Oop sirkel deur De Waal Venter bevat opwindende gedigte met ongewone benaderings wat op mekaar inspeel in nie minder as agt afdelings nie. Dit sluit ook ‘n groepie prosagedigte in. Die titel “Oop sirkel” is gemotiveer deur verskeie aspekte van die gedigte in die bundel. ’n Hele paar gedigte het…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon