Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Oopmond

Andries Bezuidenhout. Oopmond, Nelspruit, in beeld

5 October 20104 September 2013 By Versindaba

Elke keer besluit ek voor die tyd dis die laaste keer wat ek dit doen en elke keer is ek na die tyd lus om dit weer te doen. Ry Donderdagoggend by die lughawe verby om vir NP van Lykskou, ook bekend as Danie Marais, op te laai. Ry deur die Hoëveld, verby die kragdrade,…

Read More

Andries Bezuidenhout. Oopmond vanaand in Nelspruit

23 September 20104 September 2013 By Versindaba

Laevelders kan maar ‘n draai kom gooi by Oopmond vanaad. Dis deel van die Innibos-fees in Nelspruit. Meer besonderhede hier.

Read More

Andries Bezuidenhout. Oopmond, langs Lyttelton se treinspoor

18 August 20104 September 2013 By Versindaba

Ek het hierdie foto by Liezl Steffens gesteel, uit Oopmond se Facebook-biblioteek. Vir die rekord: Ons het verlede Saterdagaand, 14 Augustus 2010, nog ʼn Oopmond by Steak & Ale in Lyttelton gehou. Dis ‘n poetry slam met ‘n verskil, want die gedigte word op die plek getoonset ook. So ontstaan twee nuwe songs by elke…

Read More

Andries Bezuidenhout. Oopmond in beeld en Facebook

15 March 20104 September 2013 By Versindaba

Johannes Prins het ‘n paar foto’s geneem, sommer so op die verhoog, tydens Oopmond by die Woordfees. Hier bo sit ek (DJ Stotterman) saam met Ronel Nel (Ingrid Dronker). Vroeg reeds word strategie bespreek en logistiek beplan, veral verversings, waarsonder die kreatiewe proses nie kan vloei nie. Danie Marais (NP van Lykskou) praat oor musiek saam…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die gekouery met oop monde

11 October 20094 September 2013 By Versindaba

Hier is my stuk in Rapport oor Oopmond by Aardklop. Lees ook Ronel Nel se bloginskrywing daaroor. En die artikel daaroor in Beeld, hier bo. ʼn Vorige klug wat ek geskryf het oor ʼn poësievoorlesing by Aardklop het tot ʼn bietjie van ʼn debat gelei – oor digters as popsterre of rocksterre. Daar is ook natuurlik…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon