I M.M. Walters se Shih-Ching Liedereboek verskyn in 2003. Dit is ‘n opvolg van die filosoof Martin Versfeld se Die lewensweg van Lao-Tse wat in 1988 verskyn het. Die teenstrydighede van die lewe word so opgesom: Wat lig is, berus op wat swaar is. Wat woel, berus op wat stil is. As…