Op die nerf af Anita van der Walt Die meeste gedigte in hierdie bundel het ontstaan nadat Anita van der Walt ses weke in ’n hoësorgeenheid op ’n ventilator in ’n medies geïnduseerde koma gehou is ná breinbloeding. Later van tyd het sy haar oë oopgemaak … en nog ’n bietjie later kon…
