op weg na kû. ’n geboorte-memoriaan (vir woorde) hiermee opgemaak tot vermaak en bemaak aan Ene Nee-Een. Deur Breyten Breytenbach. 2019. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-7862-4 Resensie deur Bernard Odendaal . In die (selfgeskepte) skildery op die voorblad van hierdie vier-en-twintigste dig- en/of prosaversebundel van Breyten Breytenbach sit “Boetatjie van die Kaap” kruisbeen, in die…
Tag: op weg na kû Breyten Breytenbach
Nuwe publikasie: op weg na kû (Breyten Breytenbach)
op weg na kû Breyten Breytenbach op weg na kû is in vele opsigte ‘n gesamtkunstwerk, soortgelyk aan Katalekte in 2012. Die gedigte word begelei deur ‘n verskeidenheid foto’s, hetsy van landskappe of van Breyten se eie en ook ander kunstenaars se skilderye. Die manuskrip bevat ‘n rykdom bepeinsings, gedagtes, digterlike hoogtepunte en kort-kortverhale, en eindelik word die teks…