Op ’n blou Maandag kan mens seker nie hoop om poëties te raak nie. Maar as die blou al ’n dag of drie duur, dan klim jy na ’n nuwe kategorie – dan skryf jy klaagliedere. Die poëtiese impuls kan wel van klein vonkies kom, maar boeta, dit gedy op drama! Lank terug,…