Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Osip Mandelstam vertaling in Afrikaans

Osip Mandelstam. Vertaling in Afrikaans

16 April 2022 By Versindaba

  Osip Mandelstam. Vertaling uit Russies via Duits in Afrikaans. Vert. Helize van Vuuren.   Blou kruikeryk, eiland van Kretensers – het hul gawe hier gebak in die galmende grond. En hoor jy die dolfynvin-slae diep onder jou?   Hierdie see vloei so lig in herinnering, in die klei, die vlamme tot vreugde: die houer,…

Read More

Osip Mandelstam. Vertaling in Afrikaans.

20 June 202121 June 2021 By Versindaba

  Osip Mandelstam. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren   66   Ín in die vesting, ín in die leeukuil val ek, om dieper en dieper en dieper te sink, bewend onder die klank van die stortvloed – sterker as ‘n leeu – magtiger as die Pentateug.   Nader en nader…

Read More

Osip Mandelstam. Vertaling in Afrikaans

24 May 2021 By Versindaba

  Osip Mandelstam. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws   Batyushkov Soos ‘n flaneur met ‘n towerkierie, woon die sagte Batyushkov by my plek – stap af in Zamostie lanings, snuiwe aan ‘n roos, besing die lof van Zafna.   Sonder om in die minste te glo dat iets ons van mekaar…

Read More

Osip Mandelstam. Vertaling in Afrikaans

29 January 2021 By Versindaba

      Osip Mandelstam. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws   Die ekstra lengte van Paganini se vingers   Die ekstra lengte van Paganini se vingers Sou enige troepie Sigeuners laat opskop In ‘n vinnige Tsjeggiese dans, ‘n Hongaarse czardas, Of laat pluk het aan ‘n polonys.   Maar jy, meisie,…

Read More

Osip Mandelstam. Vertaling in Afrikaans

27 December 20204 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (53)   Osip Mandelstam. “Ek soek hul nie”, Tristia 1922. In Afrikaans vertaal via Paul Celan se Duitse vertaling uit die Russies. Vert. deur Helize van Vuuren.   “Ek soek hul nie” uit Osip Mandelstam,Tristia 1922   Ek soek hul nie, Kassandra, omdat die sekondes bloei: jou oog, ek…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon