Osip Mandelstam: Vertaling uit Russies via Duits in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren. Tristia Ek het afskeid geleer – sy wetenskap; ek leer dit snags, uit pyn en yl hare. Geloei van osse. Wag, lang gevangenskap. Stadsbewaking, díé wat die laaste was. En ek – ek stap in die nag soos…