Enige persoon met ietwat meer as terloopse belangstelling in internasionale rugby sal weet van die fenomenale opgang wat Walliese rugby die afgelope seisoene gemaak het. Pas het die Wallies Rugby-unie egter die ongewone stap geneem om Owen Sheers (foto), ‘n 37-jarige digter en skrywer van Abergavenny, as amptelike spandigter aan te stel. Dit sal…