Die Heilige Profeet Dawid, die Psalmdigter (ong. 1040-970 v.C.) Waar woon wysies wat niemand meer neurie nie, en waar melodieë voor iemand hul speel op ‘n lier? Waar skuil die woorde voor versugting of melankolie hul met veer en ink laat blink op perkament of papier? Op watter noot en snaar moet die…