Skryf, skryf, skryf. Alles behalwe gedigte. ʼn Gids oor hoe om lirieke te skryf. ʼn Stuk oor kerkargitektuur. ʼn Stuk oor digters en musiek. Artikels oor werkers in die klerefabrieke van Lesotho en Swaziland. Skryf, skryf, skryf. Blogs voel darem nie soos plig nie. Dit help my om te dink oor alles wat aangaan. As…