Pase 2024 Bome knak en breek voor my vesting (laat alles val wat pronk en sieraad was?) Die vyebome verdor. Wie sal nou die rowerspelonke suiwer? Sodat die tempels, katedrale en kerke weer ‘n plek vir gebed in geloof tot U mag word? Daardie Pase by hulle, met my vader wat praat…
Tag: pase
Heidi Pienaar. Paasgedigte
Paasgedigte. Dit is weer amper paastyd en alhoewel die pase in ons kontinent nie val in die lentetyd sodat dit tradisioneel gevier kan word met nuwe lewe wat voortkom nie, vind ek in vroegherfs tog ‘n atmosfeer wat hom uitstekend verleen aan die drama rondom Jesus se kruiseging. Hier volg ‘n paar van my eie…