Paseo Trocadero – Vir JdL Oppas vir kansvatters en skelms en grypdiewe, waarsku jy; ons leef in moeilike tye. Hoi hoi, roep ek, hoe vreemd dat dít wat moet beskerm jou uitlewer? Nog ‘n jaar het ons oorleef en as ons die jaar sou personifieer, was sy ‘n genoot, wispelturig en bemoeisiek. In ‘n…