“April is the cruellest month, breeding / Lilacs out of the dead land, mixing / Memory and desire, / stirring / Dull roots with spring rain”, het TS Eliot in “The Burial of the Dead” geskryf. En waar die Afrikaanse digkuns enkele jare gelede geruk was deur die enorme verlies aan ‘n hele aantal van…