Paul Celan. Vertaling in Afrikaans deur Waldemar Gouws. . Paul Celan: Dodefuga Uit Mohn und Gedächtnis (1952) Swart melk van vroegdag ons drink dit saans ons drink dit smiddae en soggens ons drink dit snags ons drink en drink ons grawe ‘n graf in die lug daar lȇ mens nie beknop nie ‘n man woon…
