Paul Celan. Vertalings van Duits in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren. ‘n Bytspoor in die Niet Ook dit moet jy bestry, van nou af. *** Die Spur eines Bisses im Nirgends Auch sie musst du bekämpfen, von hier aus. _____________________ Gooi die sonne-jaar waaraan jy hang, oor hartboord…
Tag: Paul Celan vertaling in Afrikaans
Paul Celan. Vertaling in Afrikaans
Paul Celan. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren Ek hoor, die byl het weer gebloei, ek hoor, die plek is nie noembaar, ek hoor, die brood, wat hom aankyk, heel die gehangene, die brood, deur sy vrou gebak, ek hoor, hul noem die lewe die enigste toevlug….