Om in ‘n swerm te vlieg – weer eens oor vorm en inhoud Paul Lake In sy artikel “The shape of poetry” in ‘n boek met die titel Poetry after Modernism (red. Robert McDowell, 1998) skryf Paul Lake (1998:278-306) op ‘n baie interessante manier oor die implikasies van die verhouding tussen vorm…