Baie digters is moedeloos wanneer hulle hul tantième-state ontvang – en dan is daar die blitsverkopers van poësie soos die hoofsanger, Danie du Toit van die alternatiewe rock-groep, Spoegwolf wat onlangs sy derde digbundel bekendgestel het. Dit lyk of Du Toit elke jaar ’n bundel selfpubliseer: Warmer voor die tuimeldroër (2020); Sterreval (2021)…
Tag: Paul Simon
Desmond Painter. Oor sit en staan
Van sit en staan kom niks gedaan, sê hulle, daarom sorg ek gewoonlik dat ek net sit. “I’m just sitting here watching the wheels go round and round / I really love to watch them roll”, het John Lennon mos gesing. Dis hoe ek ook is. Maar soms moet ‘n mens noodgedwonge opstaan en selfs in beweging…