Paul Verlaine – vertaal deur Peter Louw Oortuigings Jy glo aan die mistiek van koffiemoer, teeblare, die dobbelaar se kans; ék glo dat jou oë dans. Jy glo aan sprokies, drome, sterre en die hel; ek glo die leuens wat jy vertel. Jy glo aan ‘n vae en vriendelike God,…