Via ‘n berig op De Contrabas kom ek op een van die mees ongemaklike stukke in ‘n lang tyd af. Dit is naamlik Paul Zukofsky se verklaring rakende die kopiereg van sy pa, Louis Zukofsky, se gedigte waarvan hy die houer is. Ek gebruik die woord “ongemaklik” hier omrede die subteks van dié verklaring ‘n skreiende…