Verlede week Donderdagaand is die P.C. Hooft-prys vir 2009 aan Hans Verhagen (Vissingen, 1939) toegeken. Dié prys wat 60,000 euro beloop, word al om die drie jaar aan digkuns toegeken. Verhagen, bekend as digter, joernalis, filmmaker en skilder, het die prys vir sy oeuvre wat oor vyf dekades strek, ontvang. Volgens die beoordelaars se commendatio…