Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Ingrid Jonker se fisieke argief terug in Suid-Afrika (Foto: Netwerk24) Sestig jaar ná die tragiese afsterwe van een van Suid-Afrika se bekendste digters, Ingrid Jonker, het haar fisieke argief uiteindelik op 4 November na haar moederland teruggekeer. Dit nadat die versameling van manuskripte, briefwisselinge en foto’s ’n kwarteeu gelede…
Tag: PEN Afrikaans
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Oktober 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Jaarverslae en ’n nuwe bestuur: Oor PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2025 Baie dankie aan almal wat PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering op 8 Oktober via Zoom bygewoon het. Ons het groot waardering vir julle deelname en betrokkenheid, veral omdat tyd kosbaar is en skedules vol. Dit was…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: September 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk ten sterkste PEN Afrikaans betreur en veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk. Dit is ’n tragiese en skokkende verlies van iemand wat bekend was as ’n onkreukbare regspraktisyn, ’n toegewyde landsburger, en ’n geliefde vriend en familielid. Dit…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Augustus 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans oor die aanvalle op joernaliste in Gasa PEN Afrikaans het die stellingname wat volg oor die aanvalle op joernaliste in Gasa uitgereik. Dit is ook hier op ons webwerf beskikbaar. Deel dit gerus. Die volgehoue aanvalle op joernaliste wat vanuit Gasa verslag doen, kom neer op die mees…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Julie 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans: Gooi asseblief name in die hoed Daar sal vanjaar by ons algemene jaarvergadering ’n nuwe bestuur van PEN Afrikaans verkies word. Die bestuur dien telkens vir ’n termyn van twee jaar en is die verkose liggaam wat besluite rondom PEN Afrikaans se…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Junie 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun vertalings van werk deur Antjie Krog, Etienne van Heerden en Constant van Graan PEN Afrikaans maak met trots bekend dat, na afloop van die jongste lot aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, die volgende drie vertalings van Afrikaanse werke vertaalsubsidies sal ontvang: ’n Nederlandse…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: April 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Aankondiging van wenners: Kyk hoe ver het ons gekom PEN Afrikaans het op 8 Junie 2024 ’n kortverhaal- sowel as ’n gedigskryfkompetisie in samewerking met die aanlyn platforms LitNet en Versindaba aangekondig. Hierdie kompetisie met die breë tema “Kyk hoe ver het ons gekom” is geloods as deel van die viering van Afrikaans Amptelik…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Maart 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Gekeurde inskrywings: Kyk hoe ver het ons gekom Dit is ’n plesier om by hierdie nuusbrief die volledige lyste van gedigte- en kortverhaalinskrywings in te sluit wat deurgedring het na die volgende ronde in die kompetisies wat ons saam met onderskeidelik Versindaba en LitNet aanbied om 100 jaar…
