Beste lid van PEN Afrikaans Dit was ’n onstuimige jaar met die woede van ’n nuwe jong Suid-Afrika wat die aarde van Kaapland tot bo in die Noorde laat dreun het. Die woelinge van 2015 met al sy heftige meningsverskille oor politiek, meertaligheid, dekolonisasie en Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite word treffend en soms heel pittig…