Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (33) Percy Bysshe Shelley. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Ollie Olwagen. Osteologika (Met apologie aan Percy Bysshe Shelley) Ek vind ’n swerfling van die rou Gariep Wat sê: Twee vaal verweerde vere dop Omhoog uit sand langs die rivier so diep. Daar naby krap…