Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Peter Louw

Paul Verlaine – vertaling in Afrikaans

22 March 201131 May 2011 By Marlise Joubert

Paul Verlaine – vertaal deur Peter Louw     Oortuigings                                                           Jy glo aan die mistiek van koffiemoer, teeblare, die dobbelaar se kans; ék glo dat jou oë dans.   Jy glo aan sprokies, drome, sterre en die hel; ek glo die leuens wat jy vertel.   Jy glo aan ‘n vae en vriendelike God,…

Read More

Charles Baudelaire – vertaling in Afrikaans

22 March 201131 May 2011 By Marlise Joubert

Charles Baudelaire – vertaal deur Peter Louw   Gesprek                                                           Jy is mooi soos herfslig, pienk en klaar! Maar in my styg die triestige gety, en bring by eb, op my stuurse lippe van sy bitter slik die brandende herinnering.   – Vergeefs gly jou hand oor my smagtende bors; wat jy soek, liefling, is…

Read More

Novalis – vertaling in Afrikaans

22 March 201131 May 2011 By Marlise Joubert

Novalis – vertaal deur Peter Louw   uit: Himnes aan die nag    Jy is die jongeling wat diep ingedagte deur alle eeue op ons grafte staan, ‘n troostende teken in die nagte, en begin van ‘n gevorderde bestaan. Met jou besoek eindig alle klagte, want jy’s die dokter wat ons siel verstaan. Sonder jou…

Read More

Bertolt Brecht – vertaling in Afrikaans

22 March 201131 May 2011 By Marlise Joubert

Bertolt Brecht – vertaal deur Peter Louw   Die pruimboom     Langs die woonstel staan ‘n pruimboom waaroor ek my ontferm, met draad en latwerk daaromheen om dit te beskerm.   ‘n Minuskule boompie te midde van beton, ‘n dwerg wat nie kan groei nie want daar is te min son.   Oor sy aard…

Read More

Eduard Mörike – vertaling in Afrikaans

22 March 201131 May 2011 By Marlise Joubert

  Eduard Mörike – vertaal deur Peter Louw   Gebed     Here, stuur my wat u wil, voorspoed of verdriet! Ek is tevrede dat u albei oor u tuintjie giet.   Maar weerhou van my ‘n oormaat hartseer en geluk, dat ek aldus bevry in die middel van die boom die soetste vrugte pluk.  …

Read More

Rudolf Otto Wiemer – vertaling in Afrikaans

22 March 201131 May 2011 By Marlise Joubert

Rudolf Otto Wiemer – vertaal deur Peter Louw     Hongerblom     Ek is nóg pragstuk, nóg ‘n held, geminag staan ek in die veld, het geen inspraak wat daar geld, of stem wat opklink in die koor maar fluister saggies in jou oor: die honger kom nog oral voor.     (Hungerblümchen. Rudolf Otto…

Read More

Heinrich Heine – vertaling in Afrikaans

22 March 201131 May 2011 By Marlise Joubert

Heinrich Heine – vertaal deur Peter Louw   Geluk is ‘n verveelde sekskat     Geluk is ‘n verveelde sekskat en haar besoeke hou sy kort; sy stryk die hare van jou voorkop, soen jou haastig en is vort;   terwyl jy gesette mevrou Teenspoed se swaar omhelsing tevergeefs vermy; sy sê sy’s glad nie haastig…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten
  • Uitnodiging: ATKV-digskool, 27 – 29 Maart
  • Joan Hambidge. George Steiner en die binnespraak
  • Resensie: “Atrium” (Marlise Joubert)
  • Meyer van Rensburg. BB

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon