Ek luister vanmiddag na Benjamin Britten se War Requiem — die beroemde Decca opname wat in 1963 uitgereik is. (Die eerste uitvoering van die werk, terloops, het in 1962 in die Coventry Katedraal plaasgevind.) Britten dirigeer self, en sy lewensmaat, die legendariese tenoor Peter Pears, sing op die opname — saam met ‘n ander legende: die bariton Dieter…