Die organiseerders van die Forward Prize for Poetry, een van Brittanje se mees gesogte literêre pryse, het pas hul kortlys vir vanjaar bekend gemaak. Die inskrywings word in drie kategorieë beoordeel: vir die beste digbundel, die beste debuut en die beste gedig. Vir eersgenoemde kategorie is 109 inskrywings ontvang, met 57 en 120 inskrywings vir…