Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Petra Müller

Joan Hambidge. Oog en oor

18 March 2025 By Versindaba

  I   Stilte   Ek het vergeet, vergeet hoe mens jou blootstel, hoe jy jou laat beseer deur onmatig van ‘n ander mens te hou. Jou volsinne het my nooit die les geleer wat jou swye my toevertrou.   So dig Elisabeth Eybers in Noodluik wat in 1989 verskyn het. Matig beteken sober, ingehoue…

Read More

Resensie: “Wilma Stockenström: Met my wysvingertop” (Ronel Foster, red.)

10 March 202510 March 2025 By Versindaba

    Resensie: Wilma Stockenström: Met my wysvingertop, Ronel Foster (Red.) Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en kuns en Protea Boekhuis. 2024.   Resensent: Marlies Taljard   Die bundel Wilma Stockenström: Met my wysvingertop is die sewentiende in die reeks wat deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns uitgegee word en waarin skrywers wat…

Read More

Joan Hambidge. Eybers en ander digters: Petra Müller

3 April 2024 By Versindaba

  I Gebore 1935, oorlede 2021. Die aandag van jou oë (2002) word in 2005 met die Hertzogprys bekroon. Sy debuteer in 1977 met Obool. In 1979 verskyn Patria en in 1984 is daar Liedere van land en see. In 1987 My plek se naam is Waterval en 1995 verskyn In die omtes van die…

Read More

Digtersprofiel: Petra Müller

4 September 202311 September 2023 By Versindaba

Petra Müller (1935-2021). Foto: Philip de Vos   Petra Müller is ’n Overberger bekend vir haar kortstories, kinderboeke en gedigte. Sy het aanvanklik kortverhale in tydskrifte gepubliseer en later verskeie kortverhaalbundels die lig laat sien. Tussendeur het haar digbundels verskyn: Obool (1977), Patria (1979), wat met die Eugène Marais-prys bekroon word, Liedere van land en see (1984), My plek se naam is…

Read More

AVBOB Persverklaring

22 August 202323 August 2023 By Versindaba

Petra Müller (1935-2021). Foto: Philip de Vos     The AVBOB Poetry Project is pleased to share the below press release. As we celebrate Women’s Month, the AVBOB Poetry Project pays tribute to the life and work of Petra Müller (1935-2021) – a poet, editor and teacher who believed that poetry should be accessible to…

Read More

Nuwe bundel: ‘n Huldiging. Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik (Karen de Wet, red.)

30 November 20221 December 2022 By Versindaba

    ’N HULDIGING Die skerpgevylde oomblik: PETRA MÜLLER Karen de Wet Redakteur Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Pretoria, 2022 Naledi, 2022   Inhoudsopgawe Vooraf   Die posthumanistiese subjek in Petra Müller se “In die omtes van die hart en ander verbeeldings” Louise Viljoen   Petra Müller se totemistiese verbeelding Francois Smith   “Jakkals en…

Read More

Nini Bennett. Poësie en die psigodrama van reën

7 August 20228 August 2022 By Versindaba

    Alhoewel reën as natuurverskynsel in poësie verskillende gedaantes kan aanneem, vind dit uiteindelik neerslag in die vorm van ’n psigodrama met 7 simboliese betekenisse. Reën is iets wat in verlede gebeur, skryf Jorge Luis Borges in ’n reëngedig. Reën roep ’n bepaalde nostalgie of mymering voor die oog. Die toonaard – of stemvurk…

Read More

Thomas Deacon. my mentor: Petra Müller

27 June 202128 June 2021 By Versindaba

  my mentor : Petra Müller   jare gelede het jy die sweep van die woord oor my versukkelde verse geklap ek was geduldig, ek was gedwee en soos die osse van jan f celliers het ek padlangs gestap met skowwe wat bult onder jukke oor paaie waar woorde soos stof oor my kliptogte waai…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon