Philippus Arnoldus de Waal Venter ( 7 Mei 1942 – 27 Julie 2022) is in Pretoria gebore. Weens sy pa se beroep as polisie-offisier word hy gereeld verplaas en die gesin verhuis dus baie. As ’n resultaat woon hy ses verskillende laerskole aan die Witwatersrand by. In 1955 gaan hy na die Hoërskool…