Piaf & Brel: Luisterryk! Naòmi Morgan en Bernard Odendaal Die sangers Édith Piaf en Jacques Brel het sedert ongeveer die middel van die vorige eeu bekend en gewild geword vir die treffende melodieë van hul chansons en die besondere timbre van hul stemme. Ook in Suid-Afrika word al dekades lank geluister na oorspronklike opnames van…