Ek en Irma moes vanoggend karre omruil. Sy wil iets met die dieseltrok oplaai. Dit beteken ek het vir ʼn verandering musiek om na te luister in die verkeer. Irma luister nou al vir weke na my nuwe kopie van die Mattheuspassie (ʼn opname van Karajan se Weense weergawe uit 1950), maar om een of…