Dar-es-Salaam: Pierneef Die stad van vrede wat jy hier betree, onthou sy vir die lang reënvalle met oorrompelende sonsondergange. In hierdie skildery sien die kyker, verbeeldend, ‘n wêreld vergange. Is die twee vroue sy (en haar voor- malige geliefde) ontdekkend, soekend in Upanga en Kisutu, in Swahili, na stilte? In watter…