Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Piet Botha

Andries Bezuidenhout. Bacchus en Marissa se hartseer storie

6 June 2011 By Versindaba

Hulle sê mos as jy ʼn country plaat agteruitspeel kry jy jou huis terug, jou kar terug, jou vrou terug, en jy hou op om te drink. Gaan kyk gerus hierna – ʼn musiekvideo op YouTube. In my boek is Bacchus Nel een van die beste liriekskrywers in Afrikaans. Hierdie is egter sommer net ʼn…

Read More

Andries Bezuidenhout. Kort verslag oor Saterdagaand se gedoente

16 May 20114 September 2013 By Versindaba

Ek ry Saterdagaand om 23:00, min of meer, uit Mamelodi. Suksesvolle aand met gedigte en musiek. En bier en halwe hoenders met tjips. En die oorblufte gesigte van ANC-werkers wat in ʼn BMW met luidsprekers op die dak verbyry om propaganda vir die aankomende plaaslike verkiesings te maak. Vir ʼn oomblik het hulle stilgebly om die…

Read More

Andries Bezuidenhout. Gedigte en musiek op ʼn wintersaand in Juniemaand

21 June 20104 September 2013 By Versindaba

0:50 Sondagoggend, 20 Junie 2010. Pas terug van die musiek-gedigte gig by Steak & Ale in Bothalaan, Lyttelton. Wasem voor my mond, so koud is die woonstel. Hopelik skop die verwarmer vinnig in. Die gig is deur Andries de Beer – ook bekend as Abjater Ronkedoor – aanmekaargesit, met hulp van Yabadaka Shamah. Abjater skryf…

Read More

Lewies Botha. Om Famous te wees

28 May 201010 July 2024 By admin

Na aanleiding van Andries Bezuidenhout se blog en natuurlik die Rapport artikel; Ek het nogal gewonder hoe gaan ek die verhoog deel met die beroemde “Rock star” Hunter Kennedy,  natuurlik was ek jaloers. Waarom wou hy nou die klein kolletjie Ka(l)klig van die papiervliegtuigie vou klub kom steel?  F*k wie wil nie Rock beroemdheid hê nie. Elke vertoning met…

Read More

Andries Bezuidenhout. Twintig jaar na Voëlvry

13 October 20094 September 2013 By Versindaba

Groete uit die lieflike stad Windhoek. Ek luister musiek op my rekenaar. By Aardklop stop Angola Badprop my ʼn CD in die hand: “Twintig Jaar Later: Van Voëlvry tot Fokof.” Laasgenoemde verwys natuurlik na Fokofpolisiekar. Angola, oor bekend as Jaco Nel, het veertig songs versamel om Afrikaanse rock die twintig jaar na die Voëlvrytoer te…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Die Anglo-Boereoorlog, weer

27 July 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Die Duitse filosoof Martin Heidegger (1889–1976) het hom oor sowel die aard van die kunswerk as oor die poësie uitgelaat. In sy meesterwerk Sein und Zeit (1927) het hy belangrike vrae oor die syn gevra, sonder om egter aandag aan die kunswerk te gee. Ná die sogenaamde Kehre in sy denke word sowel die kuns…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon