Piet van Rooyen is op 17 Julie 1953 in Vryheid in Natal gebore. Hy studeer aan die Universiteit van Stellenbosch en word in 1982 as dosent in Ontwikkelingstudies aangestel word. In 1983 behaal hy’n PhD-graad aan dié universiteit. In 1989 vestig hy hom in Namibië en aanvaar ’n pos by die Boesmanstigting naby Tsumkwe in die destydse…
Tag: Piet van Rooyen
Resensie: Reisiger te perd (Piet van Rooyen)
Resensent: Dr Amanda Lourens Reisiger te perd: 100 gedigte oor perde deur Piet van Rooyen. (Pretoria Boekhuis, 2013, ISBN: 978-1-4853-0025-0, Formaat: Sagteband, 120p.) Piet van Rooyen, wat veral ook as romansier bekend is, debuteer in 1973 met Draak op die erf, waarna Rondom ’n boorvuur (1983), Goedsmoeds (2002) en Kwansuis (2008) volg, telkens met redelike…
Dis tyd om opgewonde te begin raak …
Dit is met bruisende (en dankbare) vreugde wat ons vanoggend die program vir vanjaar se Versindaba kan bekend maak. Dié fees, wat op 27 en 28 November by die Oude Libertas Amfiteater by Stellenbosch gaan plaasvind, volg weer die beproefde formaat van 4 sessies van drie ure elk. Die twee aandsessies fokus oudergewoonte op poësie saam…