Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Pieter Fourie gedigte

Pieter Fourie. Twee gedigte

12 September 201811 September 2018 By Versindaba

duister: die verband tussen ster en korreltjie sand   helder: onversoen afgesper ‘n soekmekaar triljoen na triljoen in duin in hemelruim alabaster en ghoen   *   oupa praat nou sag aldag al temer die aandster kom so net na skemer   tyd vir lang witjurk en slaapmussie ‘n laaste lopie na die parlement vroetel…

Read More

Pieter Fourie. Drie gedigte

21 March 201818 March 2018 By Versindaba

gehuggie [laatlammers]   fien fyndraai kry die tip hotel in rep-en-roer drie trewwelers ingeboek haar hare word getony   vanaand rooi spykerskoene vir wulpsloop aangeglip haar ou beproefde lokaas trefseker in lounge as wip   douvoordag   kroegmandeur kry gewis die dankieklop sy blowdjoppie as bonus   * aunt agie allesweet het per abuis haar…

Read More

Pieter Fourie. Kontrakmyner

13 January 2018 By Versindaba

kontrakmyner     sink in staalhok skagte af met waarskuwingborde volgens wet vir alle risiko’s   diep in die aarde boor ons vir kers van dinamiet deur al wat klei- en klipbank is vir sterk karaat basaltbank ysterklip dolomiet   drilbore kletter raak kort-kort stil dan kom die knetter   armspiere sweetblink seningtaai geen oorpluisies…

Read More

Pieter Fourie. Twee gedigte

18 October 201721 October 2017 By Versindaba

seisoene   lente: botsel blaartjie   somer: blaar lowernet   herfs: elke blaar verkleurmannetjie klief die net tot net n wit skelet   winter: bleekwit geraamtes hier sonspinnerakke encore populier!   ***     liedjie   as trassie nou met tollie trou skei jakkals,ja van wolf se vrou   die droogte lag weer in sy…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon