Pieter Johannes Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021) is een van die mees bekroonde en bekende dramaturge in Afrikaans. Benewens skrywer is hy ook ’n ervare akteur, regisseur en toneelorganiseerder. Hy is op Philippolis in die Vrystaat gebore en verhuis later saam met sy ouers na Luckhoff in die Vrystaat, waar hy grootword…
Tag: Pieter Fourie
Joan Hambidge. Die digkuns as klokhelder stilte
Pieter Fourie debuteer met ‘n pragbundel Knapsekêrels (Naledi, 2017) wat kontreiverse bevat wat sterk herinner in stylaard aan Van Wyk Louw se Klipwerk-reeks. Boerneef, ons ander groot volksdigter, praat ook saam. Hierdie soort skerf-gedig, soos hierdie leser dit tipeer, word dikwels geskryf deur ‘n volwasse digter wat terugkyk op sy jeug. Dis…
Daniel Hugo: Pieter Fourie: Die digter wat my ‘n job gekos het
Pieter Fourie: Die digter wat my ’n job gekos het Die veelbekroonde dramaturg Pieter Fourie het op 77-jarige ouderdom as digter gedebuteer. Die bundel met die titel Knapsekêrels bevat gedigte wat soos klitsgras aan ’n mens bly klou. Hier is een, met die titel “stroois”, wat toon watter meester Fourie van die kriptiese vers…
Gedigte vir Breyten Breytenbach: 16 September 2019
Breyten Breytenbach.”Pensief” Grafika, DWV Vir Breyten Breytenbach met sy 80ste verjaarsdag op 16 September 2019 Liewe Breyten, hiermee wens Versindaba jou geluk met die vername jarigheid vandag. Uit verskillende oorde het ons ʼn paar bydraes vir jou versamel (alfabeties vlgs van) as ʼn gebaar van waardering deur jou mededigters en ook om hopelik ʼn bietjie…
Nuwe publikasie: Knapsekêrels (Pieter Fourie)
knapsekêrels pieter fourie Die gedigte in hierdie debuutbundel handel onder meer oor ‘n byna uitgestorwe plattelandse lewe met tradisionele gebruike en ambagte. Tog word dit haarskerp en klokhelder verwoord sodat ook die moderne stadsmens aanklank daarby kan vind. Hy skryf ewe meevoerend oor die stad (Kaapstad) se leefruimte. Daar is ook aktuele gedigte oor Suid-Afrikaanse…
