Pieter Johannes Fourie is een van die mees bekroonde en bekende dramaturge in Afrikaans. Benewens skrywer is hy ook ’n ervare akteur, regisseur en toneelorganiseerder. Hy is op 3 April 1940 op Philippolis in die Vrystaat gebore en verhuis later saam met sy ouers na Luckhoff in die Vrystaat, waar hy grootword en skoolgaan….