Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Pirow Bekker “Die bloei van blomme”

Uitnodiging: Boekbekendstelling

27 October 2025 By Versindaba

      BOEKBEKENDSTELLING Marlies Taljard in gesprek oor Pirow Bekker se twaalfde en laaste digbundel, Die bloei van blomme. Sy laaste volbloedgetuienis van lewenslus en digterlike vernuf. Datum: Saterdag, 15 November Plek: Kunsvereniging Pretoria, Mackiestraat 173, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0818 Tyd: 10:00 vir 10:30 RSVP: 10 November by jannes@naledi.co.za  

Read More

Joan Hambidge. Die bloei van blomme : Laat alles val wat nog val in hom het

6 October 20256 October 2025 By Versindaba

  I ‘n Postume bundel is dikwels nalatig en dalk deur ‘n familielid of persoon saamgestel wat helaas nie veel weet van die digkuns nie. Dit is soos ‘n begrafnis waar net die goeie dinge gehoor word van die afgestorwene. En ingeligtes nie hul ore kan glo nie of maar beleefd niks laat blyk nie….

Read More

Resensie: “Die bloei van blomme” (Pirow Bekker)

26 September 202527 September 2025 By Versindaba

    Resensie: Die bloei van blomme deur Pirow Bekker.  Naledi, 2025. Resensent: Daniel Hugo   Die bloei van blomme is Pirow Bekker (1935-2025) se twaalfde digbundel en dit het net-net postuum verskyn. Die digter doen hier finaal verslag van sy sterflikheid en stoflikheid. Dit bied aan hom ’n vooruitsig van bevryding – maar nie in…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)

Nuutste bydraes

  • Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”
  • Joan Hambidge. Brief aan die tinktinkievrou
  • AVBOB Persverklaring
  • Miel Vanstreels. Maastricht – Godsheide
  • Marthé McLoud. Wring

Nuutste kommentaar

  1. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  2. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  3. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  4. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

  5. Riaan le Roux on Riaan le Roux. Verstil31 May 2026

    Foto wat beweegrede was vir my gedig: https://www.theguardian.com/artanddesign/gallery/2026/apr/10/the-week-around-the-world-in-20-pictures#img-2

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon