Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Pirow Bekker kwatryn

Kwatrynkompetisie (131)

23 April 20217 May 2021 By Versindaba

  Bruilof   Kalkoentjie trippel dwarslyf deur die wingerdbos, trap alsó-alsó … trap die druiwetrosse mos – dans die dans van wynlose Kana totdat Iemand die klipkanwater van virusse verlos.   © Pirow Bekker, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (80)

1 April 202110 May 2021 By Versindaba

  Gedig onder covid   ‘n Jongwynkwatryn moet sewe jaar se kelder hê volgens ‘n fynproewer wat hom verkeer wil ontsê, maar vergeet dat wyshede dwaal uit Dionusiese feeste en geheime verklap wat die boeket onderlê.   © Pirow Bekker, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (79)

31 March 202110 May 2021 By Versindaba

  Wynlandidille   ‘n Digterlike wa in die wingerd, ‘n vierperdewa – hoeveel meer kan ‘n boer op so ‘n goeie môre nou vra? Sy naam is “kwatryn”: van quattuor – vier rigtings waarin vanuit die vrag vreugde kan sprei oor perke en plae.   © Pirow Bekker, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (19)

2 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Kelkiewynkwatryn   Sy ark raak daagliks duwwer onder strenge kwarantyn, laat hierdie Noag vlugte waag teen covidkoors en pyn: Hy stuur sy waterdraerpatryse uit, die wingerdwêreld oor en wat hul vir die heildronk bring, is pure engelwyn.   © Pirow Bekker, 2021      

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop
  • Natasha Harmse. As ek na Desember luister

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon