Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Pirow Bekker

Nuwe Bundel. Pirow Bekker: Die bloei van blomme

19 August 202519 August 2025 By Versindaba

Die bloei van blomme Pirow Bekker Die bloei van blomme is Pirow Bekker se twaalfde digbundel, ’n bundel kinderverse inbegrepe. Dit is vanjaar presies sestig jaar sedert die verskyning van sy debuutbundel Die klip sing. In Die bloei van blomme vind die leser ’n selfs hoër mate as voorheen van sy – nou op byna…

Read More

Aangenaam! Onderhoud met Pirow Bekker

27 March 20242 April 2024 By Versindaba

    Hierdie is die eerste onderhoud in ʼn reeks wat Marlies Taljard met Afrikaanse digters beplan. Ons wil graag elke week of elke twee weke vir die volgende paar maande so ʼn onderhoud op Versindaba plaas. Sien ook die aankondiging by hierdie skakel: https://versindaba.co.za/2024/03/25/nuwe-projek-onderhoude-met-digters/   Marlies Taljard (MT) Pirow Bekker, baie dankie dat jy…

Read More

Kompetisiewenners

20 September 202223 September 2022 By Versindaba

  Baie geluk aan die volgende wenners en naaswenners van 4 kompetisies wat die afgelope maand op Versindaba aangebied is:   Gedig van die maand (Julie & Augustus)   Wenner:   Vincent: Sonneblomme en sipresse EN Copernicus: Gesprekke met God (Meyer van Rensburg) https://versindaba.co.za/2022/07/14/meyer-van-rensburg-vincent-sonneblomme-en-sipresse-2/ https://versindaba.co.za/2022/07/14/meyer-van-rensburg-copernicus-gesprekke-met-god/   Naaswenners:   Sylvia Plath in ʼn onderhoud EN Opruiming 18 (Joan…

Read More

Nuwe Bundel. Pirow Bekker: Rakelinks

13 June 202214 June 2022 By Versindaba

Rakelinks Pirow Bekker     Pirow Bekker se tiende digbundel word gekenmerk deur beweging, stuwing en vaart, gedra deur allerlei voertuie: van skamelkar en stoomtrein tot hommeltuig en vuurpyl. Wanneer daar stilstand kom, stu die woord verder in odes, gestalteverse en monoloë. Deur alles loop aanrakings, mild van die liefde; of wreed waar die sang…

Read More

Resensie: “Rakelinks” (Pirow Bekker)

13 June 202215 June 2022 By Versindaba

      Resensie:  Rakelinks deur Pirow Bekker. Pretoria: Imprimatur, 2022. 110 pp. ISBN: 978 0 620 98299 3  Resensent: Marius Crous   Rakelinks is Pirow Bekker se tiende digbundel sedert sy eerste digbundel Die klip sing in 1965. Naas digbundels skryf Bekker ook akademiese studies, radiodramas, romans en kortverhale. Ten spyte van sy uitgebreide oeuvre, bestaan daar…

Read More

Digtersprofiel: Pirow Bekker

28 March 202216 March 2022 By Versindaba

  Pirow Bekker is op 9 Desember 1935 in Smithfield gebore. Hy studeer vanaf 1954 in Bloemfontein aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat. Pirow Bekker debuteer in Stiebeuel 2 met “Peins oor ’n plakkaat”, ’n gedig wat vroeër in die destydse Standpunte verskyn het en daarna in Groot Verseboek opgeneem is. In dieselfde jaar (1965)…

Read More

Finaliste van Haikoe-wedstryd

4 September 2021 By Versindaba

      FINALISTE VAN HAIKOE-WEDSTRYD   Laat weet ons asseblief watter haikoe jou gunsteling is deur kommentaar te laat op hierdie pos. Gee asseblief ‘n geldige rede vir jou keuse. Die wenner sal op 8 September 2021 bekendgemaak word.   Waldemar Gouws. drag brandhout op kop https://versindaba.co.za/2021/08/02/waldemar-gouws-drag-brandhout/   Zandra Bezuidenhout. Vier haikoes vir vrouemaand…

Read More

Gedig van die Maand: 8 Finaliste

9 June 202110 June 2021 By Versindaba

  1. Helsems ʼn Geneul by HvdB   Dat sang verdígsel plooi tot klinkklaarheid – losserige wysheidkabaai wat, wys-wys die dye, uitflap kringelende molekuleverdigtings langs, die swygverskiete in – het vele al gesê, die lafaards.   Jy, ingenieur, wou woord en noot legéér. Daar edelallooi van giet: singswaarde te smee vir die kruistog land van…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon