Van die boeke van Michel Houllebecq wat ek tot nou toe gelees het, het ek die meeste van Platform gehou. Lanzarote was interessant, maar eerder weens die vreemde kultus wat daarin beskryf word. Beide Atomised en The Possibility of an Island is grootse idees, wat op ʼn manier by mekaar aansluit, maar het nie vir…