Alwyn Roux gesels met Jerzy Koch oor sy bundel Pleks van plaas (2020) Twee uitvoerige onderhoude is reeds met Jerzy Koch gevoer oor sy merkwaardige debuutbundel Pleks van plaas (2020). ʼn Onderhoud deur Willem de Vries het op LitNet/Voertaal verskyn en ʼn ander deur Christiaan Boonzaier wat verskyn het in Die…