I Die kwessie van die pleonasme (van die Grieks: pleon is meer; pleonasmós) moet in die digkuns vermy word. Dit beteken oorvloed of oordaad. Die digkuns werk met suggestie. Hier is enkele voorbeelde van ‘n pleonasme: Rooi bloed, wit sneeu, ronde sirkel, ‘n skatryk biljoenêr, mank gaan aan gebreke, algehele monopolie, mediese arts, absolute…