Plunder Antjie Krog In dié jongste bundel van Krog ontwikkel sy voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf en die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy. Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê,…